Voetnoot
a Let op die verskil tussen hierdie gedeelte en die beskrywing van ’n vorige reis: “Maria [het] opgestaan en . . . gegaan” om vir Elisabet te gaan kuier (Lukas 1:39). Op daardie stadium, as ’n verloofde maar ongetroude vrou, het Maria dalk opgetree sonder om Josef te raadpleeg. Ná die paartjie getroud is, word die feit dat hulle die reis saam onderneem het, aan Josef toegeskryf, nie aan Maria nie.