Voetnoot
a Daar is blykbaar geen tipiese of antitipiese olyfboom nie. Hoewel natuurlike Israel wel konings en priesters voortgebring het, het die nasie nie ’n koninkryk van priesters geword nie. Konings in Israel kon volgens wet nie priesters word nie. Natuurlike Israel het dus nie as ’n tipiese olyfboom gedien nie. Paulus illustreer hoe God se voorneme om “’n koninkryk van priesters” voort te bring, in verband met geestelike Israel vervul is. Dit is ’n bywerking van wat in Die Wagtoring van 1 November 1983, bladsye 12-17, gepubliseer is.