Voetnoot
a In Handelinge 20:29, 30 het Paulus gesê dat daar in die Christengemeentes “manne [sou] opstaan en verdraaide dinge [sou] spreek om die dissipels agter hulle aan weg te trek”. Die geskiedenis bevestig dat daar mettertyd ’n onderskeid tussen geestelikes en leke ontstaan het. Teen die derde eeu HJ het dit duidelik geword dat “die mens van wetteloosheid” na die saamgestelde groep geestelikes van die Christendom verwys.—Sien Die Wagtoring van 1 Februarie 1990, bladsye 10-14.