Voetnoot
c Die vleeslike liggame van die gesalfdes wat dan nog op die aarde is, sal nie hemel toe geneem word nie (1 Korintiërs 15:48, 49). Hulle vleeslike liggame sal waarskynlik op dieselfde manier verwyder word as wat Jesus se liggaam verwyder is.