Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Die meeste mense in hierdie groep het waarskynlik Christene geword. Waarom sê ons so? Omdat die apostel Paulus hulle “vyfhonderd broers” noem. Hy sê ook dat “die meeste [van hulle] nou nog lewe, maar [dat] party ontslaap het”. Dit wil dus voorkom of Paulus en ander Christene baie van die mense geken het wat self gehoor het toe Jesus die opdrag gegee het om te preek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel