Mei Ons Christelike Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek vir Mei-Junie 2022 2-8 Mei SKATTE UIT GOD SE WOORD Dawid se oorlogstrategie 9-15 Mei SKATTE UIT GOD SE WOORD Vertrou op Jehovah jou God vir krag 16-22 Mei SKATTE UIT GOD SE WOORD Wat kan ons uit “Die boog” leer? DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE “Liefde . . . is nie bly oor onregverdigheid nie” DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE “Liefde . . . hoop alles” 23-29 Mei SKATTE UIT GOD SE WOORD Behou ’n gesonde vrees om ongehoorsaam aan Jehovah te wees DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE Is jy voorbereid vir burgerlike onrus? 30 Mei–5 Junie SKATTE UIT GOD SE WOORD Jehovah maak ’n verbond met Dawid DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE Gebruik dinge wat nou gebeur in jou bediening 6-12 Junie SKATTE UIT GOD SE WOORD Dawid het lojale liefde betoon 13-19 Junie SKATTE UIT GOD SE WOORD Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE Beheer jou begeertes 20-26 Junie SKATTE UIT GOD SE WOORD Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE Gebruik Geniet die lewe vir ewig! om geloof in Jehovah en Jesus op te bou 27 Junie–3 Julie SKATTE UIT GOD SE WOORD Absalom het gerebelleer as gevolg van trots DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE “Liefde . . . word nie trots nie” LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING Voorgestelde gesprekke