Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwfq artikel 34
  • Het Jehovah se Getuies hulle eie Bybel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Het Jehovah se Getuies hulle eie Bybel?
  • Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe God vir die dowes sorg
    Nog onderwerpe
  • Tale-brûe en mure in kommunikasie
    Ontwaak!—2000
  • Hoe om belangstelling in die anderstalige veld te ontwikkel
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wil jy ’n ander taal aanleer?
    Ontwaak!—2000
Sien nog
Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
ijwfq artikel 34
’n Man lees die Bybel.

Het Jehovah se Getuies hulle eie Bybel?

Jehovah se Getuies het al baie vertalings in hulle studie van die Bybel gebruik. Maar in tale waarin dit wel beskikbaar is, waardeer ons veral die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif omdat dit God se naam gebruik en akkuraat en duidelik is.

  • Die gebruik van God se naam. Party Bybeluitgewers het die Outeur nie die eer gegee wat hom toekom nie. Een Bybelvertaling gee byvoorbeeld die name aan van meer as 70 mense wat op die een of ander manier tot die vervaardiging daarvan bygedra het. Maar dieselfde Bybel laat die naam van die Outeur—Jehovah God—heeltemal weg!

    In teenstelling hiermee herstel die Nuwe Wêreld-vertaling die goddelike naam op die duisende plekke waar dit in die oorspronklike teks verskyn het, terwyl die komitee wat vir die vertaling verantwoordelik is, naamloos bly.

  • Akkuraatheid. Nie alle vertalings dra die Bybel se oorspronklike boodskap akkuraat oor nie. Een vertaling gee Matteus 7:13 byvoorbeeld soos volg weer: “Gaan in deur die nou poort, want die hek na die hel is breed, en die pad wat daarheen lei, is maklik.” Maar die oorspronklike teks het die woord “vernietiging” gebruik, nie “hel” nie. Die vertalers het dalk besluit om die woord “hel” te gebruik omdat hulle geglo het dat die goddeloses vir ewig in ’n helse vuur gefolter sal word. Maar hierdie idee word nie deur die Bybel ondersteun nie. Daarom gee die Nuwe Wêreld-vertaling die vers akkuraat soos volg weer: “Gaan in deur die nou poort; want breed en wyd is die pad wat na die vernietiging lei.”

  • Duidelikheid. ’n Goeie vertaling moenie net akkuraat wees nie, maar ook duidelik en maklik om te verstaan. Kyk na ’n voorbeeld. In Romeine 12:11 het die Christenapostel Paulus ’n uitdrukking gebruik wat letterlik “kokend met die gees” beteken. Aangesien hierdie uitdrukking in hedendaagse Afrikaans nie eintlik sin maak nie, gee die Nuwe Wêreld-vertaling die vers weer op ’n manier wat makliker is om te verstaan. Dit sê dat Christene moet “gloei van die gees”.

Benewens die feit dat die Nuwe Wêreld-vertaling God se naam gebruik en akkuraat en duidelik is, is dit in nog ’n opsig uitsonderlik: Dit word gratis versprei. Gevolglik kan miljoene mense die Bybel in hulle moedertaal lees—selfs diegene wat andersins nie hulle eie Bybel sou kon bekostig nie.

Tale waarin die Nuwe Wêreld-vertaling beskikbaar is

Vanaf 1 Mei 2026 is hierdie Bybelvertaling in sy geheel of gedeeltelik in die volgende tale beskikbaar. Baie van hierdie tale sluit oudio-opnames in en kan gratis afgelaai of aanlyn gelees word. Party Bybeltekste is ook in ander tale beskikbaar.

Volledige Bybel

  • Afrikaans

  • Albanees

  • Amerikaanse Gebaretaal

  • Amharies

  • Arabies

  • Armeens

  • Aymara

  • Azerbeidjans (beskikbaar in Cyrilliese en Romeinse skrif)

  • Baoulé

  • Bassa (Kameroen)

  • Batak (Karo)

  • Batak (Toba)

  • Bicol

  • Bislama

  • Brasiliaanse Gebaretaal

  • Bulgaars

  • Cebuano

  • Changana (Mosambiek)

  • Chichewa

  • Chitonga

  • Chitonga (Malawi)

  • Chitumbuka

  • Cibemba

  • Colombiaanse Gebaretaal

  • Deens

  • Duits

  • Efik

  • Engels

  • Esties

  • Ewe

  • Fidjiaans

  • Fins

  • Frans

  • Ga

  • Georgies

  • Goedjarati (ook beskikbaar in Romeinse skrif)

  • Grieks

  • Guarani

  • Gun

  • Haïtiaanse Kreools

  • Hebreeus

  • Hiligaynon

  • Hindi

  • Hiri Motu

  • Hongaars

  • Ibo

  • Iloko

  • Indonesies

  • Isoko

  • Italiaans

  • Italiaanse Gebaretaal

  • Japanees

  • Javaans

  • Joroeba

  • Kabiye

  • Kambodjaans

  • Kanarees

  • Karen (S’gaw)

  • Katalaans

  • Kazaks (beskikbaar in Arabiese en Cyrilliese skrif)

  • Kikaonde

  • Kikongo

  • Kikuyu

  • Kiluba

  • Kinyarwanda

  • Kirgisies

  • Kiribati

  • Kirundi

  • Kisi

  • Kongo

  • Koreaans

  • Koreaanse Gebaretaal

  • Kroaties

  • Lao

  • Letties

  • Lingala

  • Litaus

  • Luganda

  • Lunda

  • Luo

  • Luvale

  • Mahratti

  • Maja

  • Makua

  • Malabaars

  • Maleis

  • Malgassies

  • Maltees

  • Mandarynse Chinees (Tradisioneel)

  • Mandarynse Chinees (Vereenvoudig)

  • Masedonies

  • Mexikaanse Gebaretaal

  • Mianmees

  • Moré

  • Ndebele

  • Ndebele (Zimbabwe)

  • Nederlands

  • Nepalees

  • Nias

  • Noors

  • Nyaneka

  • Nzema

  • Oekraïens

  • Oesbekies (beskikbaar in Cyrilliese en Romeinse skrif)

  • Oromo

  • Osseties

  • Otetela

  • Pandjabi

  • Pangasinaans

  • Papiamentoe (Curaçao)

  • Persies

  • Pohnpeiaans

  • Pools

  • Portugees (Brasilië)

  • Portugees (Portugal)

  • Quechua (Ancash)

  • Quechua (Ayacucho)

  • Quechua (Bolivia)

  • Quechua (Cuzco)

  • Roemeens

  • Russies

  • Russiese Gebaretaal

  • Salomonseilandse Pidgin

  • Samoaans

  • Sango

  • Sena

  • Sepedi

  • Sepulana

  • Serwies (beskikbaar in Cyrilliese en Romeinse skrif)

  • Sesotho (Lesotho)

  • Sesotho (Suid-Afrika)

  • Seychellese Kreools

  • Shona

  • Silozi

  • Singalees

  • Slowaaks

  • Sloweens

  • Spaans

  • Sranantongo

  • Swahili

  • Swahili (Kongo)

  • Swati

  • Sweeds

  • Tadjikistans

  • Tagalog

  • Tahitiaans

  • Tamil (ook beskikbaar in Romeinse skrif)

  • Tataars

  • Teloegoe

  • Tetun Dili

  • Thai

  • Tigrinya

  • Tiv

  • Tok Pisin

  • Tongaans

  • Tshiluba

  • Tshwa

  • Tsjeggies

  • Tsonga

  • Tswana

  • Turkmeens (beskikbaar in Cyrilliese en Romeinse skrif)

  • Turks

  • Tuvaluaans

  • Twi (Akuapem)

  • Twi (Asante)

  • Tzotzil

  • Umbundu

  • Venda

  • Viëtnamees

  • Wallisiaans

  • Waray-Waray

  • Xhosa

  • Yslands

  • Zulu

Christelike Griekse Geskrifte (“Nuwe Testament”)

  • Abchasies

  • Alur

  • Angolese Gebaretaal

  • Argentynse Gebaretaal

  • Assamees

  • Aukaans

  • Baskies

  • Beliziese Kriol

  • Bengali

  • Boulou

  • Britse Gebaretaal

  • Chileense Gebaretaal

  • Chitonga (Zimbabwe)

  • Chiyao

  • Chokwe

  • Chol

  • Chuabo

  • Chuukees

  • Dangme

  • Drehu

  • Duitse Gebaretaal

  • Ecuadoriaanse Gebaretaal

  • Edo

  • Esan

  • Fon

  • Franse Gebaretaal

  • Galisies

  • Gitonga

  • Groenlands

  • Iban

  • Ibinda

  • Indiese Gebaretaal

  • Indonesiese Gebaretaal

  • Japannese Gebaretaal

  • Kabuverdianu

  • Kamba

  • Kekchi

  • Kimbundu

  • Kinande

  • Kipende

  • Kisonge

  • Kituba

  • Konkani (Romeins)

  • Krio

  • Kwangali

  • Kwanyama

  • Lolo

  • Lomwe

  • Malawiese Gebaretaal

  • Mambwe-Lungu

  • Manyawa

  • Mapudungun

  • Marshallees

  • Mauritiaanse Kreools

  • Mbunda

  • Mingrelian

  • Mixtek (Guerrero)

  • Mizo

  • Mongools

  • Nahuatl (Huasteca)

  • Nahuatl (Noord-Puebla)

  • Nahuatl (Sentraal)

  • Ndau

  • Nederduits

  • Nsenga (Mosambiek)

  • Nyungwe

  • Oerdoe

  • Peruaanse Gebaretaal

  • Phimbi

  • Pidgin (Wes-Afrika)

  • Poolse Gebaretaal

  • Quechua (Chimborazo)

  • Quechua (Imbabura)

  • Romani (Masedonië) (beskikbaar in Cyrilliese en Romeinse skrif)

  • Romani (Oos-Slowakye)

  • Romani (Suid-Griekeland)

  • Romani (Vlax, Rusland)

  • Ronga

  • Sidama

  • Spaanse Gebaretaal

  • Suid-Afrikaanse Gebaretaal

  • Sunda

  • Taraskies

  • Tewe

  • Tlapaneek

  • Tojolabal

  • Totonaaks

  • Tsjin (Hakha)

  • Tsjoewasjies

  • Tzeltal

  • Urhobo

  • Uruund

  • Valenciaans

  • Venezolaanse Gebaretaal

  • Wallies

  • Wayuunaiki

  • Wolaita

  • Zambiese Gebaretaal

  • Zapoteeks (Isthmus)

  • Zimbabwiese Gebaretaal

Individuele Bybelboeke

  • Abua

  • Acholi

  • Aja

  • Altai

  • Australiese Gebaretaal

  • Basjkiers

  • Chinese Gebaretaal

  • Chopi

  • Cinamwanga

  • Cinyanja

  • Douala

  • Fante

  • Filippynse Gebaretaal

  • Garifuna

  • Ghanese Gebaretaal

  • Gokana

  • Guadeloupse Kreools

  • Hausa

  • Hawaiïse Pidgin

  • Herero

  • Hmong (Wit)

  • Jamaikaanse Kreools

  • Jiwaka

  • Jula

  • Kannada (Baraha Bhaashe)

  • Kanyok

  • Khana

  • Kikongo ya Leta

  • Koerdiese Koermandji

  • Koerdiese Koermandji (Kaukasus) (beskikbaar in Cyrilliese en Romeinse skrif)

  • Kokola

  • Kubaanse Gebaretaal

  • Lari

  • Lendu

  • Lhukonzo

  • Liberiese Engels

  • Makhuwa-Meetto

  • Makhuwa-Shirima

  • Malgassiese Gebaretaal

  • Mam

  • Mixe (Noord-Sentraal)

  • Mosambiekse Gebaretaal

  • Motu

  • Nahuatl (Guerrero)

  • Ndonga

  • Ngabere

  • Ngangela

  • Nicobarees

  • Nigeriese Gebaretaal

  • Nsenga (Zambië)

  • Oeigoers (beskikbaar in Arabiese en Cyrilliese skrif)

  • Okpe

  • Paraguaanse Gebaretaal

  • Pandjabi (Shahmukhi)

  • Quechua (Huallaga Huánuco)

  • Quiché

  • Rutoro

  • Saramaccaans

  • Taabwa

  • Tandroy

  • Tankarana

  • Toupouri

  • Vezo

  • Yacouba

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel