-
Die wêreld van die aartsvaders‘Sien die goeie land’
-
-
Nadat Jakob se dogter Dina by Sigem verkrag is, het Jakob na Bet-El getrek. Maar kan jy jou voorstel hoe ver Jakob se seuns gegaan het om sy kudde te laat wei, waar Josef hulle uiteindelik gekry het? Hierdie kaart (en bladsye 18-19) kan jou help om te sien hoe ver Bet-El van Dotan af was (Ge 35:1-8; 37:12-17). Josef se broers het hom aan handelaars verkoop wat op pad na Egipte was. Watter roete dink jy het hulle gevolg in ’n gebeurtenis wat die weg berei het vir die Israeliete se trek na Egipte sowel as die uittog uit Egipte?—Ge 37:25-28.
-
-
Die wêreld van die aartsvaders‘Sien die goeie land’
-
-
Hoofweë
Via Maris
Koningsweg
-