-
Wees “ywerig vir goeie werke”!Die Wagtoring — 2009 | Junie 15
-
-
4, 5. In watter opsigte was vier Judese konings ywerig vir goeie werke?
4 Asa, Josafat, Hiskia en Josia het almal veldtogte in Juda gevoer om afgodediens uit te roei. Asa “het die vreemde altare en die hoogtes verwyder en die heilige pilare stukkend gebreek en die heilige pale afgekap” (2 Kron. 14:3). Aangevuur deur sy ywer vir Jehovah se aanbidding het Josafat “die hoogtes en die heilige pale uit Juda verwyder”.—2 Kron. 17:6; 19:3.a
-
-
Wees “ywerig vir goeie werke”!Die Wagtoring — 2009 | Junie 15
-
-
a Asa het moontlik die hoogtes verwyder wat met die aanbidding van valse gode verband gehou het, maar nie dié waar mense Jehovah aanbid het nie. Of dalk is hoogtes in die laaste gedeelte van Asa se bewind herbou en is dít deur sy seun Josafat verwyder.—1 Kon. 15:14; 2 Kron. 15:17.
-