-
Gebruik woorde “wat goed is vir opbouing”‘Hou julle in God se liefde’
-
-
WAAROM ONS OP ONS SPRAAK MOET LET
4, 5. Hoe beskryf party Bybelspreuke die krag van woorde?
4 Een belangrike rede om op ons spraak te let, is omdat woorde krag het. Spreuke 15:4 sê: “Die kalmte van die tong is ’n lewensboom, maar verdraaidheid daarin breek die gees af.”a Net soos water ’n droë boom laat herlewe, kan die kalm woorde van ’n strelende tong die gees van dié wat dit hoor, verkwik. In teenstelling hiermee kan die verdraaide woorde van ’n verdorwe tong die gees van ander verpletter. Ja, die woorde wat ons spreek, het die krag om seer te maak of om te genees.—Spreuke 18:21.
-
-
Gebruik woorde “wat goed is vir opbouing”‘Hou julle in God se liefde’
-
-
a Die Hebreeuse woord wat in Spreuke 15:4 met “verdraaidheid” vertaal word, kan ook “oneerlikheid, verdorwenheid” beteken.
-