-
Vrae van lesersDie Wagtoring — 2012 | Junie 15
-
-
▪ Die reusagtige metaalbeeld wat koning Nebukadnesar gesien het, stel nie al die wêreldmoondhede voor nie (Dan. 2:31-45). Dit beeld slegs die vyf af wat vanaf Daniël se tyd regeer het en wat betekenisvolle handelinge met God se volk gehad het.
-
-
Vrae van lesersDie Wagtoring — 2012 | Junie 15
-
-
a Die klei wat met yster gemeng is, beeld elemente in die ryk van die ysteragtige Anglo-Amerikaanse Wêreldmoondheid af. Met verloop van tyd het hierdie klei dit vir dié moondheid moeilik gemaak om so sterk te wees as wat dit graag wou wees.
-