-
Het jy geweet?Die Wagtoring — 2011 | Oktober 1
-
-
▪ Kort voor sy dood het Jesus ’n ernstige onreg aangespreek wat in die tempel plaasgevind het. Die Bybel sê: “Jesus het . . . almal wat in die tempel verkoop en koop, uitgedryf en die tafels van die geldwisselaars en die banke van die duiweverkopers omgekeer. En hy het vir hulle gesê: ‘Daar staan geskrywe: “My huis sal ’n huis van gebed genoem word”, maar julle maak dit ’n rowerspelonk.’”—Matteus 21:12, 13.
-
-
Het jy geweet?Die Wagtoring — 2011 | Oktober 1
-
-
Jesus se aanmerking dat die geldwisselaars die tempel in “’n rowerspelonk” omskep, dui blykbaar aan dat hulle buitensporige pryse vir hulle dienste gevra het.
-