-
Jesus openbaar “God se wysheid”Kom nader aan Jehovah
-
-
1-3. Hoe het Jesus se voormalige bure op sy onderrigting gereageer, en wat omtrent hom het hulle nie besef nie?
DIE gehoor was verstom. Die jong man Jesus het voor hulle in die sinagoge gestaan en onderrig gegee. Hulle het hom geken – hy het in hulle stad grootgeword, en hy het jare lank as ’n timmerman onder hulle gewerk. Miskien het party van hulle in huise gewoon wat Jesus help bou het, of dalk het hulle hulle grond bewerk met ploeë en jukke wat hy met sy eie hande gemaak het.a Maar hoe sou hulle reageer op die onderrigting van hierdie voormalige timmerman?
-
-
Jesus openbaar “God se wysheid”Kom nader aan Jehovah
-
-
a In Bybeltye het timmermanne huise gebou en meubels asook landbougereedskap gemaak. Justinus die Martelaar, van die tweede eeu HJ, het van Jesus geskryf: “Hy het as ’n timmerman gewerk toe hy onder die mense was en het ploeë en jukke gemaak.”
-