-
Geskenke wat geskik is vir ’n koningDie Wagtoring — 2015 | Maart 1
-
-
Waar het die eksotiese speserye vandaan gekom? Aalwyn, kassia en kaneel het gekom van die gebiede wat vandag China, Indië en Sri Lanka genoem word. Speserye soos mirre en wierook is verkry van bome en struike wat in woestyngebiede vanaf die suide van Arabië tot by Somalië in Afrika gegroei het. En nardus was ’n Indiese produk wat net in die Himalajas voorgekom het.
-