Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ’n Praktiese boek vir die hedendaagse lewe
    ’n Boek vir alle mense
    • In teenstelling hiermee gee die Bybel betroubare, gebalanseerde raad oor die huwelik. Dit erken dat sekere uiterste omstandighede egskeidings geoorloof maak (Matteus 19:9). Terselfdertyd veroordeel dit egskeidings op grond van beuselagtighede (Maleagi 2:14-16). Dit veroordeel ook huweliksontrouheid (Hebreërs 13:4). Dit sê dat die huwelik ’n verbondenheid aan mekaar behels: “Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.”a—Genesis 2:24, ons kursiveer; Matteus 19:5, 6.

  • ’n Praktiese boek vir die hedendaagse lewe
    ’n Boek vir alle mense
    • a Die Hebreeuse woord da·vaqʹ, wat hier met “aankleef” vertaal word, “dra die gevoel daarvan oor om iemand in liefde en lojaliteit aan te kleef”.8 In Grieks hou die woord wat in Matteus 19:5 weergegee word met ‘sal aankleef’, verband met die woord wat beteken “om te lym”, “om te bind”, “om stewig aanmekaar te heg”.9

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel