-
’n Ou skeppingsverslag—Kan jy dit vertrou?Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?
-
-
Die tweede en derde “dag”
Voordat die Skepper op die derde ‘skeppingsdag’ droë grond laat verskyn het, het hy van die waters opgehef. Gevolglik was die aarde deur ’n waterdampkombers omhul.c Die verslag uit die ou tyd beskryf nie die proses wat gebruik is nie—en dit hoef ook nie. Die Bybel vestig eerder die aandag op die uitspansel tussen die boonste waters en dié op die oppervlak en noem dit die hemel. Selfs vandag gebruik mense hierdie woord vir die atmosfeer waar voëls en vliegtuie vlieg. Mettertyd het God hierdie atmosferiese hemel met ’n mengsel van lewensnoodsaaklike gasse gevul.
-
-
’n Ou skeppingsverslag—Kan jy dit vertrou?Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?
-
-
c Die Skepper kon natuurlike prosesse gebruik het om hierdie waters op te hef en omhoog te hou. Dié waters het in Noag se dag neergestort (Genesis 1:6-8; 2 Petrus 2:5; 3:5, 6). Hierdie geskiedkundige gebeurtenis het ’n onuitwisbare indruk op die oorlewendes en hulle nakomelinge gemaak, soos deur antropoloë bevestig word. Vloedverslae wat deur volke regoor die aarde bewaar word, bevat weergawes van hierdie gebeurtenis.
-