Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Noag se verslag—Het dit enige betekenis vir ons?
    Die Wagtoring – 2003 | Mei 15
    • Nou kan jy Genesis 8:5-17 lees. Die toppe van die berge het byna twee en ’n half maande (73 dae) later verskyn, “in die tiende maand [Junie], op die eerste van die maand” (Genesis 8:5).b Drie maande (90 dae) later—in Noag se “seshonderd-en-eerste jaar, in die eerste maand, op die eerste dag van die maand”, of in middel-September 2369 v.G.J.—het Noag die bedekking van die ark verwyder. Hy kon toe sien dat ‘die oppervlak van die aarde drooggeloop het’ (Genesis 8:13). Een maand en 27 dae (57 dae) later, “in die tweede maand, op die sewe-en-twintigste dag van die maand [middel-November 2369 v.G.J.], was die aarde droog”. Toe het Noag en sy gesin uit die ark uit gekom op droë grond. Noag en die ander het dus een maanjaar en tien dae (370 dae) in die ark deurgebring.—Genesis 8:14.

  • Noag se verslag—Het dit enige betekenis vir ons?
    Die Wagtoring – 2003 | Mei 15
    • b Keil-Delitzsch Commentary on the Old Testament, Deel 1, bladsy 148, sê: “Dit was waarskynlik 73 dae nadat die ark tot rus gekom het dat die toppe van die berge gesien is, dit wil sê die boonste dele van die Armeense hoogland waardeur die ark omring was.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel