Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die raaf—Wat maak hom anders?
    Ontwaak! – 1997 | Januarie 8
    • Voorbeelde van sy uiteenlopende habitats kan in die land van die Bybel gevind word, waar twee soorte groot swart rawe leef. Een maak sy tuiste in die uitgestrekte woestyn in die suide, terwyl die ander een in die noordelike gebied aangetref word. Swart rawe maak nes in die hoeke en skeure van kloofrotse. Jehovah het rawe gebruik om Elia te voed terwyl hy by die spruit Krit weggekruip het (1 Konings 17:3-6, NW). Jesaja se verslag van die rawe wat in die “woestheid” en “vormloosheid” van Edom woon, beskryf ook hulle habitat.—Jesaja 34:11.

  • Die raaf—Wat maak hom anders?
    Ontwaak! – 1997 | Januarie 8
    • LITERATUUR:

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel