-
Hoe het lewe begin?Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
-
-
3. Wat maak mense anders as diere?
Nadat Jehovah die aarde gemaak het, het hy lewende dinge gemaak. Eerstens het hy al die plante en diere gemaak. Daarna het “God . . . die mens na sy beeld geskep”. (Lees Genesis 1:27.) Wat maak mense anders? Omdat ons na God se beeld gemaak is, kan ons, net soos hy, ander op ’n liefdevolle en regverdige manier behandel. Hy het ons ook gemaak met die vermoë om tale te leer, mooi dinge te waardeer en musiek te geniet. En ons kan ons Skepper aanbid, iets wat diere nie kan doen nie.
-
-
Hoe het lewe begin?Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
-
-
6. God het mense anders as alle ander dinge gemaak
Jehovah het ons anders as die diere gemaak. Lees Genesis 1:26, en bespreek dan hierdie vraag:
Ons is na God se beeld gemaak, en daarom kan ons ander met liefde en meegevoel behandel. Wat leer dit ons oor God se persoonlikheid?
-