-
’n Vrywillige bydrae om rein aanbidding te bevorderDie Wagtoring – 1999 | November 1
-
-
Die Israeliete het meer as genoeg materiële middele gehad om so ’n groot bydrae te gee. Onthou dat hulle goue en silwervoorwerpe asook baie kledingstukke saam met hulle geneem het toe hulle Egipte verlaat het. Trouens, “hulle het die Egiptenaars gestroop”a (Exodus 12:35, 36, NW). Vroeër het die Israeliete hulle juwele gewillig gegee om ’n afgod vir valse aanbidding te maak. Sou hulle nou net so gewillig wees om ’n bydrae te gee om ware aanbidding te bevorder?
-
-
’n Vrywillige bydrae om rein aanbidding te bevorderDie Wagtoring – 1999 | November 1
-
-
a Dit was nie diefstal nie. Die Israeliete het die Egiptenaars vir bydraes gevra, en dit is vryelik gegee. Aangesien die Egiptenaars in elk geval geen reg gehad het om slawe van die Israeliete te maak nie, het hulle God se volk na regte lone geskuld vir die jare van dwangarbeid.
-