Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Van Egipte na die beloofde land
    ‘Sien die goeie land’
    • Toe die tyd uiteindelik aangebreek het vir Israel om na die Beloofde Land toe te gaan, het die Israeliete nie reguit noordwaarts getrek nie. Hulle roete het hulle om Edom se hartland en met “die koningsweg”, die Koning se Hoofweg, geneem (Nu 21:22; De 2:1-8). Dit was nie maklik vir ’n hele nasie—met kinders, diere en tente—om hierdie roete te volg nie. Hulle moes langs ’n kronkelpad aftrek in steil ravyne—die Sered en die Arnon (byna 520 meter diep)—en dan weer daaruit opklim.—De 2:13, 14, 24.

  • Van Egipte na die beloofde land
    ‘Sien die goeie land’
    • I4 Koningsweg

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel