-
Van Egipte na die beloofde land‘Sien die goeie land’
-
-
Toe het Moses Israel verder suid in die rigting van die berge gelei en by die berg Sinai kamp opgeslaan. Daar het God se volk die Wet ontvang, die tabernakel gebou en offerandes gebring. In die tweede jaar het hulle noordwaarts deur ’n “groot en vreesinboesemende wildernis” getrek—die tog na die gebied van Kades (Kades-Barnea) het blykbaar 11 dae geduur (De 1:1, 2, 19; 8:15). Omdat die volk vreesbevange geraak het weens ’n negatiewe berig deur tien verkenners, moes hulle 38 jaar lank rondswerf (Nu 13:1–14:34). Abrona en Eseon-Geber was van hulle kampplekke, en toe het hulle teruggegaan na Kades.—Nu 33:33-36.
-
-
Van Egipte na die beloofde land‘Sien die goeie land’
-
-
F8 Berg Sinai (Horeb)
F8 WILDERNIS SINAI
F8 Kibrot- Hattaäwa
G7 Haserot
G6 Rimmon-Peres
G5 Rissa
G3 Kades
G3 Bene-Jaäkan
G5 Hor-Haggidgad
H5 Jotbata
H5 Abrona
H6 Eseon-Geber
G3 Kades
-