Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die Karaïete en hulle soeke na waarheid
    Die Wagtoring – 1995 | Julie 15
    • Volgens hulle uitleg van Deuteronomium 6:8, 9 het die rabbi’s gemeen dat Joodse mans die tefilim, of gebedsrieme, moes dra terwyl hulle bid en dat ’n mezoeza aan elke deurpos geplaas moes word.b Die Karaïete het hierdie verse net met ’n figuurlike of simboliese betekenis aanvaar en het gevolglik sulke rabbynse reëls verwerp.

  • Die Karaïete en hulle soeke na waarheid
    Die Wagtoring – 1995 | Julie 15
    • b Die tefilim is twee klein vierkantige leerkissies wat strokies met Skrifgedeeltes daarop bevat. Hierdie kissies is tradisioneel gedurende oggendgebede op weeksdae op die linkerarm en op die kop gedra. Die mezoeza is ’n klein perkamentrol waarop Deuteronomium 6:4-9 en 11:13-21 geskrywe staan, wat in ’n houer gesit en aan die deurpos vasgesit word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel