-
Bied jou vrywillig aan, en loof Jehovah!Die Wagtoring (Studie-uitgawe) — 2017 | April
-
-
6. Waarom het dit gelyk of Jabin se leërmag Israel maklik kon verslaan?
6 Die Kanaänitiese koning Jabin het die Israeliete 20 jaar lank “swaar onderdruk”. Die mense in die dorpe was te bang om uit hulle huise te kom. In vergelyking met Jabin se leër met sy 900 strydwaens met ystersense, het die Israeliete nie eers wapens gehad om hulle mee te verdedig nie.—Rigt. 4:1-3, 13; 5:6-8.a
-
-
Bied jou vrywillig aan, en loof Jehovah!Die Wagtoring (Studie-uitgawe) — 2017 | April
-
-
a ’n Sens is ’n lang, skerp en soms geboë lem. Sense het aan weerskante by die as van die strydwaens uitgesteek. Wie sou dit waag om teen ’n leër met sulke strydwaens te veg?
-