Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sy het goeie oordeel aan die dag gelê
    Die Wagtoring — 2009 | Julie 1
    • Nabal het in Maon gewoon, maar in die nabygeleë Karmel gewerk en moontlik grond daar besit.a Hierdie dorpe was na aan grasryke hooglande geleë wat geskik was vir skaapboerdery, en Nabal het 3 000 skape gehad. Maar rondom hierdie gebied was die land wild. In die suide het die uitgestrekte wildernis Paran gelê. In die ooste het die roete na die Soutsee deur onherbergsame streke met baie klowe en grotte geloop. In hierdie streke was dit vir Dawid en sy manne ’n stryd om aan die lewe te bly en moes hulle ongetwyfeld vir kos jag en baie ontberinge verduur. Hulle het dikwels die jong manne teëgekom wat as herders vir die ryk Nabal gewerk het.

  • Sy het goeie oordeel aan die dag gelê
    Die Wagtoring — 2009 | Julie 1
    • a Dit was nie die welbekende berg Karmel in die verre noorde nie, maar ’n dorp aan die rand van die suidelike wildernis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel