Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ’n Voorbeeld van selfopoffering en lojaliteit
    Die Wagtoring – 1997 | November 1
    • Toe Elisa die uitnodiging vir spesiale diens saam met Elia ontvang het, het hy onmiddellik sy saailand verlaat om Israel se vernaamste profeet te bedien. Blykbaar was party van sy take nederig, want hy het bekend geword as die een wat “water op die hande van Elia gegiet het” (2 Konings 3:11).c Elisa het sy werk nietemin as ’n voorreg beskou, en hy het lojaal aan Elia se sy gebly.

  • ’n Voorbeeld van selfopoffering en lojaliteit
    Die Wagtoring – 1997 | November 1
    • c Dit was gebruiklik dat ’n kneg water oor die hande van sy heer uitgegiet het sodat hy sy hande kon was, veral ná etes. Hierdie gebruik het ooreengekom met die was van voete, wat ’n daad van gasvryheid, respek en, in sekere verhoudings, nederigheid was.—Genesis 24:31, 32; Johannes 13:5.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel