-
Waarom is daar soveel lyding as die Skepper vir ons omgee?Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?
-
-
Maar dit was nie die einde van die rampspoed nie. Job is getref deur ’n verskriklike siekte wat hom met kwaadaardige swere bedek het.c Hy het so siek en walglik geword dat sy vrou God blameer het. “Vervloek God en sterf!” het sy gesê. Job het nie geweet waarom hy ly nie, en tog het hy God nie daarvan beskuldig dat hy dit veroorsaak het nie. Ons lees: “In dit alles het Job nie met sy lippe gesondig nie.”—Job 2:6-10, NW.
-