-
Kom hierdie boek met die wetenskap ooreen?’n Boek vir alle mense
-
-
Hierdie sanitêre wette openbaar wysheid wat die geneeshere van omliggende nasies destyds nie gehad het nie. Duisende jare voordat die mediese wetenskap geleer het hoe siektes versprei, het die Bybel redelike voorkomingsmaatreëls as beskerming teen siekte voorgeskryf. Dit is dus nie verbasend dat Moses kon sê dat Israeliete in sy dag oor die algemeen 70 of 80 jaar gelewe het nie.e—Psalm 90:10.
-
-
Kom hierdie boek met die wetenskap ooreen?’n Boek vir alle mense
-
-
e In 1900 was die verwagte lewensduur in baie Europese lande en in die Verenigde State minder as 50 jaar. Sedertdien het dit geweldig toegeneem, nie net weens mediese vooruitgang in die beheer van siekte nie, maar ook weens beter higiëniese en lewenstoestande.
-