-
“Onderhou my gebooie en bly lewe”Die Wagtoring – 2000 | November 15
-
-
Waarom moet ons getrou volgens skriftuurlike opleiding optree en ’n liefde vir wysheid en begrip ontwikkel? “Om [ons] te bewaar van die vreemde vrou, van die uitlander wat haar woorde vleiend gemaak het” (Spreuke 7:5, NW). Ja, dit sal ons beskerm teen die listige en oorredende weë van ’n vreemdeling, of uitlander—’n onsedelike persoon.a
-
-
“Onderhou my gebooie en bly lewe”Die Wagtoring – 2000 | November 15
-
-
a Die woord “vreemdeling” is toegepas op diegene wat hulle van Jehovah vervreem het deur van die Wet af te wyk. ’n Onsedelike vrou, soos ’n prostituut, word gevolglik ’n “vreemde vrou” genoem.
-