-
Wysheid vir jou hart en gesondheidOntwaak! – 2011 | Augustus
-
-
“’n Kalm hart is die lewe van die vlees.”—SPREUKE 14:30.
-
-
Wysheid vir jou hart en gesondheidOntwaak! – 2011 | Augustus
-
-
Aangaande ’n kalm hart teenoor ’n hart wat geneig is tot woede, sê die Journal of the American College of Cardiology: “Onlangse bevindings toon dat daar ’n negatiewe verband bestaan tussen woede en vyandigheid en KHS [koronêre hartsiekte].” Die Journal sê dus: “Die suksesvolle voorkoming en behandeling van KHS behels moontlik . . . nie net konvensionele fisiese en medisinale behandeling nie, maar ook sielkundige behandeling wat op die beheer van woede en vyandigheid toegespits is.” Kortom, ’n kalm hart bevorder goeie gesondheid, net soos die Bybel sê.
-