-
’n Praktiese boek vir die hedendaagse lewe’n Boek vir alle mense
-
-
Maar ouerlike gesag—“die tugroede”—moet nooit vir mishandeling gebruik word nie (Spreuke 22:15; 29:15).b Die Bybel waarsku ouers: “Moenie gedurig by julle kinders fout soek dat hulle moedeloos word nie” (Kolossense 3:21, NAV). Dit erken ook dat lyfstraf gewoonlik nie die doeltreffendste onderrigmetode is nie. Spreuke 17:10 sê: “’n Berisping gaan by ’n verstandige dieper in as om ’n dwaas honderd maal te slaan.” Buitendien beveel die Bybel voorkomende dissipline aan. In Deuteronomium 11:19 word ouers aangespoor om informele geleenthede te benut om sedelike waardes by hulle kinders in te skerp.—Sien ook Deuteronomium 6:6, 7.
-
-
’n Praktiese boek vir die hedendaagse lewe’n Boek vir alle mense
-
-
b In Bybeltye het die woord “roede” (Hebreeus, sjeʹwet) ’n “stok” of ’n “staf” beteken, soos dié wat deur ’n herder gebruik is.10 In hierdie konteks dui die roede van gesag op liefdevolle leiding, nie ongevoelige wreedheid nie.—Vergelyk Psalm 23:4.
-