-
’n Betroubare gids tot gelukDie Wagtoring – 2006 | Junie 15
-
-
Prediker 9:5, 10 sê: “Wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks . . . Daar is geen werk of beplanning of kennis of wysheid in Sjeool, die plek waarheen jy gaan nie.” Wat is Sjeool? Dit is die gemeenskaplike graf van die mensdom waarheen mense gaan wanneer hulle sterf. In die graf is die dooies heeltemal onbedrywig, hulle kan glad nie beweeg, voel of dink nie. Dit is asof hulle diep slaap.a Die Bybel toon dus duidelik dat God nie ons afgestorwe dierbares neem om saam met hom in die hemel te wees nie. Weens die gevolge van die dood is hulle leweloos in die graf.
-
-
’n Betroubare gids tot gelukDie Wagtoring – 2006 | Junie 15
-
-
a Die Encyclopædia Britannica (2003) beskryf Sjeool as “’n plek waar daar nie pyn of genot, straf of beloning is nie”.
-