Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • “Vrees God en hou sy gebooie”
    Die Wagtoring – 1987 | September 15
    • Iets wat hierdie boek so fassinerend maak, is die groot verskeidenheid onderwerpe wat die skrywer navors—menslike wysheid en heerskappy, materiële rykdom en genietinge, formalistiese godsdiens, ensovoorts. Al hierdie dinge is tevergeefs, want dit is nie blywend nie. Bepeinsing oor hierdie dinge laat die persoon met insig andersyds tot een slotsom kom: “Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.”—Prediker 12:13.

  • “Vrees God en hou sy gebooie”
    Die Wagtoring – 1987 | September 15
    • Les vir ons: Soos Salomo, moet ons peins oor wat God se Woord oor die lewe sê. Dan sal ons besluit om God te vrees en te gehoorsaam, versterk word. Die wete dat Jehovah innig besorg is oor ons (12:13, 14) bring ons nader aan hom.

      Laat ons derhalwe ‘God vrees en sy gebooie hou’. Dit is ons verpligting en sal ons blywende geluk verskaf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel