Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Glanspunte uit Hooglied van Salomo
    Die Wagtoring – 2006 | November 15
    • 2:7; 3:5—Waarom word die hofdames onder eed geplaas “by die gaselooie of by die takbokooie van die veld”? Gaselle en takbokooie is bekend vir hulle grasie en skoonheid. Die Sulammitiese meisie laat die hofdames in werklikheid sweer by alles wat grasieus en pragtig is, dat hulle hulle daarvan sal weerhou om die liefde in haar te probeer wakker maak.

  • Glanspunte uit Hooglied van Salomo
    Die Wagtoring – 2006 | November 15
    • 2:7; 3:5. Die plattelandse meisie het geen romantiese aangetrokkenheid tot Salomo gevoel nie. Sy het ook die hofdames onder eed gestel om nie in haar liefde te probeer opwek vir enigiemand anders as die herderseun nie. Dit is nie moontlik of gepas om vir sommer enigiemand romantiese liefde te voel nie. ’n Ongetroude Christen wat wil trou, moet alleenlik ’n lojale kneg van Jehovah oorweeg.—1 Korintiërs 7:39.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel