Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ’n Profeet uit die ou tyd met ’n boodskap vir vandag
    Jesaja se profesie—Lig vir die hele mensdom I
    • ’n Regverdige man in onstuimige tye

      4. Wie was Jesaja, en wanneer het hy as Jehovah se profeet gedien?

      4 Jesaja stel homself in die eerste vers van sy boek bekend as “die seun van Amos”,a en hy vertel ons dat hy as God se profeet gedien het “in die dae van Ussia, Jotam, Agas en Hiskia, konings van Juda” (Jesaja 1:1). Dit beteken dat Jesaja ten minste 46 jaar lank God se profeet vir die nasie Juda was, waarskynlik van die einde van Ussia se heerskappy af—ongeveer die jaar 778 v.G.J.

  • ’n Profeet uit die ou tyd met ’n boodskap vir vandag
    Jesaja se profesie—Lig vir die hele mensdom I
    • a Jesaja se vader, Amos, moenie verwar word met die Amos wat aan die begin van Ussia se heerskappy geprofeteer het en die Bybelboek geskryf het wat sy naam dra nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel