Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja se profesie word vervul
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • “Kyk! My kneg wat ek uitgekies het, my geliefde, wat ek goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas, en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is. Hy sal nie met mense stry of hard uitroep nie, en niemand sal sy stem in die hoofstrate hoor nie. Hy sal nie ’n beskadigde riet afbreek of ’n lamppit wat dof brand, uitdoof nie, totdat hy geregtigheid bring. Ja, nasies sal op sy naam hoop.” – Matteus 12:18-21; Jesaja 42:1-4.

  • Jesaja se profesie word vervul
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Wat beteken die profesie wanneer dit sê: “Hy sal nie met mense stry of hard uitroep nie, en niemand sal sy stem in die hoofstrate hoor nie”? Wanneer Jesus mense genees, laat hy nie toe dat hulle – of die demone – bekend maak wie hy is nie (Markus 3:12). Hy wil nie hê dat mense van hom moet hoor deur sensasionele stories wat in die strate vertel word of deur verdraaide berigte wat mense opgewonde oorvertel nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel