Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jehovah gee vrede en waarheid in oorvloed
    Die Wagtoring – 1996 | Januarie 1
    • “Ek sal hulle genees en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.”—JEREMIA 33:6, NW.

  • Jehovah gee vrede en waarheid in oorvloed
    Die Wagtoring – 1996 | Januarie 1
    • 3. Watter geskiedkundige gebeure, ter vervulling van Jehovah se woorde deur middel van Jeremia, het Israel ’n tweede noodsaaklike les aangaande vrede geleer?

      3 Maar voor die val van Jerusalem het Jehovah getoon dat hy, en nie Egipte nie, vir Israel ware vrede sal bring. Deur middel van Jeremia het hy beloof: “Ek sal hulle genees en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar. En ek sal die gevangenes van Juda en die gevangenes van Israel terugbring, en ek sal hulle bou net soos in die begin” (Jeremia 33:6, 7, NW). Jehovah se belofte het in 539 v.G.J. in vervulling begin gaan toe Babilon verower is en vryheid aan die Israelitiese ballinge gebied is (2 Kronieke 36:22, 23). Teen die laaste deel van 537 v.G.J. het ’n groep Israeliete vir die eerste keer in 70 jaar die Huttefees in Israel gevier! Ná die fees het hulle Jehovah se tempel begin herbou. Hoe het hulle hieroor gevoel? Die verslag lui: “Die hele volk het gejuig met groot gejuig toe hulle die HERE loof, omdat die fondament van die huis van die HERE gelê was.”—Esra 3:11.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel