-
Sug en steun, maak ’n merk, slaan stukkend – Wanneer en hoe?Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
-
-
‘Slaan stukkend’
WANNEER: By Armageddon
HOE: Jesus Christus en sy hemelse leërmag, dit wil sê die engele en die 144 000, sal hierdie goddelose wêreld heeltemal vernietig en rein aanbidders na ’n regverdige nuwe wêreld lei
-
-
“Maak ’n merk op die voorkoppe”Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
-
-
19. Wie sal Jesus help om hierdie wêreld te vernietig? (Sien die venster “Sug en steun, maak ’n merk, slaan stukkend – Wanneer en hoe?”)
19 Die hemelse Koning, Jesus Christus, en sy hemelse leërmag sal hierdie goddelose wêreld vernietig. In Esegiël se visioen het die ses manne met die wapens om mee stukkend te slaan, eers met die vernietiging begin nadat die man in linneklere die mense klaar gemerk het (Eseg. 9:4-7). Net so gaan die vernietiging wat kom, begin nadat Jesus mense van al die nasies geoordeel het en die skape wat gaan oorleef, gemerk het. Dan, gedurende Armageddon, sal Jesus die hemelse leërmag, dit wil sê die engele en die 144 000, gebruik om hierdie goddelose wêreld heeltemal te vernietig en rein aanbidders na ’n regverdige nuwe wêreld te lei. – Op. 16:14-16; 19:11-21.
-