-
Wie kan teen die Vors van die vorste staande bly?Gee ag op Daniël se profesie!
-
-
14. Wat het die engel Gabriël oor die bedrywighede van die simboliese horinkie gesê, en wat sal met daardie horinkie gebeur?
14 Voor ons die betekenis kan verstaan van die woorde wat so pas aangehaal is, moet ons eers na God se engel luister. Nadat die engel Gabriël daarop gewys het dat vier koninkryke uit Aleksander se ryk sou voortkom, sê hy: “Aan die einde van hulle heerskappy, as die goddelose die maat volgemaak het, sal ’n koning optree, hard van aangesig en wat listige streke verstaan. En sy krag sal sterk word, maar nie deur sy krag nie; en hy sal buitengewoon baie kwaad aanrig en dit voorspoedig uitvoer; en hy sal magtiges vernietig en ook die volk van die heiliges. En op grond van sy slimheid sal hy met geluk bedrog pleeg, en hy sal groot dinge onderneem in sy hart en baie mense onverwags vernietig, ja, optree teen die Vors van die vorste, maar hy sal sonder toedoen van mensehand verbreek word.”—Daniël 8:23-25.