Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Goddelike waarskuwings wat jou raak
    Die Wagtoring – 1989 | April 15
    • God se knegte kan vol vertroue wees dat hy hulle gebede sat beantwoord. Binne-in die vis roep Jona tot Jehovah om hulp en dank hy God biddend dat hy uit ’n watergraf gered is, en belowe om sy gelofte na te kom. Hy word mettertyd op droë grond uitgespuug.—2:1-10.

  • Goddelike waarskuwings wat jou raak
    Die Wagtoring – 1989 | April 15
    • o 2:1, 2—Jona het beslis nie ideale toestande gehad om ’n gedig te skryf terwyl hy in “die ingewande van die vis” was nie. Maar hy het sy ondervinding later opgeteken. Uit die diepte van sy hart het woorde gekom wat sy gevoelens uitgedruk het en wat gestrook het met dié in die Psalms.—Vergelyk 2:2 met Psalm 120:1 en 130:1; 2:5 met Psalm 69:2.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel