Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb07 bl. 1-2
  • Titelblad/Uitgewersbladsy

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Titelblad/Uitgewersbladsy
  • 2007 Jaarboek van Jehovah se Getuies
  • Onderhofies
  • “Die groot dag van Jehovah is naby.”—SEF. 1:14.
2007 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb07 bl. 1-2

Titelblad/Uitgewersbladsy

2007 Jaarboek van Jehovah se Getuies

Sluit die rapport vir die 2006-diensjaar in

Hierdie boek behoort aan ․․․․․․․․․․․․․․․․․

“Die groot dag van Jehovah is naby.”—SEF. 1:14.

In die dae van die Judese koning Josia het die profeet Sefanja ’n kragtige boodskap verkondig: Jehovah se oordeelsdag is aan die kom, en dit is naby. Hoewel die goddeloses ‘uitgeroei’ sou word, sou dié wat Jehovah, regverdigheid en sagmoedigheid soek, “verberg word in die dag van Jehovah se toorn” (Sef. 1:3; 2:3). Daardie dag het in 607 v.G.J. aangebreek, en dit het met grimmigheid oor die inwoners van Jerusalem gekom.

Ons verkondig moedig ’n soortgelyke boodskap, een wat die goddeloses waarsku en die regverdiges vertroos: Jehovah gaan binnekort die goddeloses sowel as goddeloosheid uit die weg ruim. Soos jy in die Wêreldrapport sal sien, word hierdie boodskap verkondig soos nog nooit tevore nie—’n bewys dat Jehovah se dag beslis naby is. Mag ons jaarteks vir 2007 ons herinner aan waar ons ons in die tydstroom bevind, en mag dit ons aanspoor om altyd getrou te bly aan ons grootse God, Jehovah.

[Foto-erkennings op bladsy 2]

Photo Credits: Page 22: Globe on DVD cover: Used with permission from The George F. Cram Company, Indianapolis, Indiana; page 27: Art source for Rome and Greece on top video cover: Roma, Musei Capitolini; page 66: City: Johannesburg Tourism Company; colorful buildings: ©Jon Arnold/​Agency Jon Arnold Images/​age fotostock; page 114: Top: Museum Africa: Times Media Collection; page 223: Rice: Ed Scott/​Pixtal/​age fotostock; house and boat: © ICONOTEC; page 228: Pineapples: © ICONOTEC; photo from space: Image courtesy of the Image Science & Analysis Laboratory, NASA Johnson Space Center; pages 229, 252-4: Flowers and lava, flowers and sunset, waterfall, waves: © ICONOTEC

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel