Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring – 1994 | Augustus 15
    • As die wortel beskadig word, ly die res van die boom daaronder. (Vergelyk Mattheüs 3:10; 13:6.) Gevolglik het Maleagi geskryf: “Die dag wat kom, sal hulle aan die brand steek, sê die HERE van die leërskare; sodat dit vir hulle geen wortel of tak sal oorlaat nie” (Maleagi 4:1). Die betekenis is duidelik—algehele vernietiging. Die ouers (wortels) sowel as hulle nageslag (takke) sou vernietig word.a Dit onderstreep die verantwoordelikheid wat ouers teenoor hulle minderjarige kinders het; die ewige toekoms van minderjarige kinders kan bepaal word deur hulle ouers se posisie voor God.—1 Korinthiërs 7:14.

      Die taal in Jesaja 37:31 en Maleagi 4:1 word ontleen aan die feit dat hooftakke (en die vrugte aan die sytakke) hulle lewe van die wortel kry. Dit gee ons ’n leidraad om te verstaan in watter opsig Jesus die “wortel van Isai” en die “wortel van Dawid” is.

  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring – 1994 | Augustus 15
    • a ’n Eertydse Fenisiese grafinskripsie het soortgelyke taal gebruik. Dit het van enige mense wat die grafkelder sou oopbreek, gesê: “Mag hulle geen wortel onder of vrug bo hê nie!”—Vetus Testamentum, April 1961.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel