Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die wildernis van Juda—dor maar fassinerend
    Die Wagtoring – 1989 | November 1
    • HOE stel jy jou die wildernis van Juda in die Beloofde Land voor? Party dink aan ’n wyd uitgestrekte, digte woud. Ander dink aan ’n woestyn soos die Sahara met eindelose vlaktes sand.

      Soos jy uit die foto hierbo kan sien, is albei hierdie voorstellings verkeerd. Hier sien jy ’n gedeelte van die wildernis wat met Jesus se bediening verband hou. Volgens tradisie het Satan Jesus “al die koninkryke van die wêreld” van hierdie heuweltop af gewys. Dit is aan die rand van die wildernis geleë en kyk uit oor die palmryke stad Jerigo in die Jordaanvallei na die ooste.—Mattheüs 3:1; 4:1-11.

  • Die wildernis van Juda—dor maar fassinerend
    Die Wagtoring – 1989 | November 1
    • [Foto-erkenning op bladsy 16]

      Pictorial Archive (Near Eastern History) Est.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel