-
Die trotsaards en die nederigesDie Wagtoring – 1987 | Januarie 15
-
-
Ten slotte rig Jesus die aanloklike uitnodiging aan mensê: “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig.”
-
-
Die trotsaards en die nederigesDie Wagtoring – 1987 | Januarie 15
-
-
Die sagte juk wat Jesus aanbied, is een van volkome toewyding aan God as dienaars van ons medelydende, barmhartige hemelse Vader. En die ligte las wat Jesus bied aan die wat na hom toe kom, is dié van gehoorsaamheid aan God se vereistes vir die lewe, Sy gebooie, wat glad nie swaar is nie. Mattheüs 11:16-30; Lukas 1:15; 7:31-35; 1 Johannes 5:3.
-