Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vervulling van Jesaja se profesie
    Die Wagtoring – 1986 | Augustus 15
    • “Kyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde in wie my siel ’n welbehae het! Ek sal my Gees op Hom lê, en Hy sal aan die nasies die reg aankondig. Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie. ’n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ’n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. En op sy Naam sal die heidene hoop.”

  • Vervulling van Jesaja se profesie
    Die Wagtoring – 1986 | Augustus 15
    • Jesus bring ook sy vertroostende boodskap aan mense wat figuurlik soos ’n geknakte riet, oorgebuig en vertrap, is. Hulle is soos ’n smeulende lamppit, waarvan die laaste lewensvonk amper doodgesmoor is. Jesus verbreek nie die geknakte riet en blus nie die flikkerende, rokende pit nie. Maar hy weet hoe om die sagmoediges met teerheid en liefde op te hef. Jesus is waarlik die een op wie die nasies kan hoop! Mattheüs 12:15-21; Markus 3:7-12; Jesaja 42:1-4.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel