Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die Koning louter sy volk geestelik
    God se Koninkryk regeer!
    • Vissermanne trek ’n sleepnet vol visse uit die see

      Die sleepnet stel die Koninkrykspredikingswerk voor wat oral in die see van die mensdom gedoen word (Sien paragraaf 18)

      18 ‘’n Sleepnet word in die see laat sak.’ Die sleepnet stel die Koninkrykspredikingswerk voor wat oral in die see van die mensdom gedoen word. ‘Allerhande soorte vis word bymekaargebring.’ Die goeie nuus lok alle soorte mense—diegene wat stappe doen om ware Christene te word, asook baie ander wat aanvanklik ’n mate van belangstelling toon, maar nie werklik ’n standpunt vir rein aanbidding inneem nie.e ‘Die goeies word in houers bymekaargemaak.’ Opregtes van hart word in houeragtige gemeentes ingesamel, waar hulle rein aanbidding aan Jehovah kan verrig. Die vis ‘wat nie geskik is nie’, word weggegooi. Regdeur die laaste dae skei Christus en die engele “die goddeloses onder die regverdiges uit”.f Gevolglik word diegene wat nie die regte hartstoestand het nie—wat dalk nie bereid is om verkeerde opvattings of gebruike te laat vaar nie—nie toegelaat om die gemeentes te besmet nie.g

  • Die Koning louter sy volk geestelik
    God se Koninkryk regeer!
    • f Die skeiding van die goeie vis en die vis wat nie geskik is nie, is nie dieselfde as die skeiding van die skape en die bokke nie (Matt. 25:31-46). Die skeiding, of finale oordeel, van die skape en die bokke vind gedurende die komende groot verdrukking plaas. Tot dan kan diegene wat soos visse is wat nie geskik is nie, tot Jehovah terugkeer en in houeragtige gemeentes ingesamel word.—Mal. 3:7.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel