-
Vrae van lesersDie Wagtoring – 1987 | Mei 1
-
-
Maar kom ons beskou ’n ander betekenis wat die Bybel aan koʹsmos heg. Dit is om die raamwerk, orde of sfeer van menselewe aan te dui.a Hierdie betekenis word aangetref in Jesus se kommentaar: “Wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld [koʹsmos] win, maar aan sy siel skade ly?” (Mattheüs 16:26). Dit spreek vanself dat Christus nie bedoel het dat ’n mens ‘die hele wêreld van die mensdom’ of ‘die hele wêreld van mense wat van God vervreemd is’ win nie. ’n Materialistiese persoon sou nie die mense kon win nie, maar wel wat mense het, doen of reël. Dit geld ook vir die apostel Paulus se opmerking dat ’n getroude persoon ‘oor die dinge van die wêreld besorg is’. So ook moet ’n Christen ‘die wêreld nie ten voile gebruik nie’.—1 Korinthiërs 7:31-33.
-
-
Vrae van lesersDie Wagtoring – 1987 | Mei 1
-
-
a Die voormelde woordeboek wys daarop dat kosmos selfs in eertydse, nie-Bybelse Grieks “die basiese term vir die wêreldorde, die wêreldstelsel, is”.
-