-
Wat is verkeerd met poligamie?Ontwaak! – 1991 | Mei 8
-
-
Jesus het God se oorspronklike standaard—monogamie—vir Christelike huwelike herstel (Mattheüs 19:4, 5). Hy het verder getoon dat getroudes nou hierdie goddelike standaard moet nakom. Hy het verduidelik: ‘Hulle is nie meer twee nie maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie’ (Mattheüs 19:6). ’n Getroude Christen moet dus die band van “een vlees” beskerm wat tussen hom en sy wettige maat bestaan.b Geslagsgemeenskap met ’n veelwywige derde party sal daardie goddelike instelling skend. So ’n daad word in die Christengemeente verbied.—1 Korinthiërs 5:11; 6:9, 16, 18; Hebreërs 13:4.
-
-
Wat is verkeerd met poligamie?Ontwaak! – 1991 | Mei 8
-
-
b The New International Dictionary of New Testament Theology sê dat die Griekse uitdrukking wat in Mattheüs 19:5b as “een vlees” vertaal word, spesiale betekenis het as ’n vertaling van die Hebreeuse woorde van Genesis 2:24 en dat dit dui op “’n volledige vennootskap van man en vrou wat nie gebreek kan word sonder dat die vennote daarin seerkry nie”.
-