-
Die illustrasie van die werkers in die wingerdJesus – Die weg, die waarheid, die lewe
-
-
“Die Koninkryk van die hemel is soos die meester van ’n huis wat vroeg in die oggend uitgegaan het om werkers vir sy wingerd te huur. Nadat hy met die werkers ooreengekom het om hulle ’n denarius per dag te betaal, het hy hulle in sy wingerd uitgestuur. Hy het weer omtrent die derde uur uitgegaan en ander op die markplein sien staan wat werkloos is. Hy het vir hulle gesê: ‘Gaan ook in die wingerd in, en ek sal julle betaal wat redelik is.’ Toe het hulle gegaan. Hy het omtrent die sesde uur en die negende uur weer uitgegaan en dieselfde gedoen. Laastens het hy omtrent die 11de uur uitgegaan en ander gesien wat daar rondstaan, en hy het vir hulle gevra: ‘Hoekom staan julle al die hele dag hier sonder werk?’ Hulle het hom geantwoord: ‘Omdat niemand ons gehuur het nie.’ Hy het vir hulle gesê: ‘Gaan ook in die wingerd in.’” – Matteus 20:1-7.

Die priesters en ander in hierdie groep beskou die gewone Jode as mense wat God nie in volle mate dien nie, as deeltydse werkers in God se wingerd. In Jesus se illustrasie is hulle die mans wat “omtrent die derde uur” (9:00 vm) begin werk, of later in die werksdag – op die sesde, negende en laastens die elfde uur (5:00 nm).
Die mans en vrouens wat Jesus volg, word beskou as “vervloekte mense” (Johannes 7:49). Vir die grootste deel van hulle lewens was hulle vissermanne of het hulle ander werk gedoen. Maar in die herfs van 29 HJ het “die meester van die wingerd” Jesus gestuur om hierdie nederige mense te nooi om vir God te werk as Christus se dissipels. Hulle is “die laastes” van wie Jesus praat, die werkers van die 11de uur.
-