Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Aan die kaak gestel deur wingerdgelykenisse
    Die Wagtoring – 1990 | Januarie 1
    • “’n Man het twee kinders gehad”, vertel Jesus. “En hy gaan na die eerste en sê: Kind, gaan werk vandag in my wingerd. En hy antwoord en sê: Ek wil nie; maar later het hy berou gekry en gegaan. Toe het hy na die tweede gegaan en vir hom net so gesê; en hy antwoord en sê: Ja, heer. En hy het nie gegaan nie. Wie van die twee het die wil van die vader gedoen?” vra Jesus.

  • Aan die kaak gestel deur wingerdgelykenisse
    Die Wagtoring – 1990 | Januarie 1
    • Jesus verduidelik dus: “Voorwaar Ek sê vir julle, die tollenaars en die hoere gaan julle voor in die koninkryk van God.” Die tollenaars en die hoere het in werklikheid aanvanklik geweier om God te dien. Maar toe het hulle, soos die eerste kind, berou gehad en hom wel gedien. Aan die ander kant het die godsdiensleiers, soos die tweede kind, beweer dat hulle God dien, maar, soos Jesus sê: “Johannes [die Doper] het na julle gekom in die weg van geregtigheid, en julle het hom nie geglo nie; maar die tollenaars en die hoere het hom geglo. En julle het dit gesien en tog nie later berou gekry om hom te glo nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel